id
stringlengths
23
24
text
stringlengths
3
4.68k
anger
float64
0
1
disgust
float64
0
1
fear
float64
0
1
joy
float64
0
1
sadness
float64
0
1
surprise
float64
0
1
language
stringclasses
28 values
afr_train_track_a_00001
Die grondeienaars het die departement genader om hulp, waarna die tegniese aspekte van die die voorgestelde projek ondersoek en ontleed was.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00002
Dit is verder 'n erkende feit dat daar meningsverskil betstaan rondom die vertolking van onderwysregte in Suid-Afrika.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00003
Baie families in die Wes-Kaap is in rou gedompel en heelwat families het meer as een familielid aan die dood afgestaan.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00004
Ons wil u deelmaak van die werk wat ons doen.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00005
En dit onderstreep waarom NALN en NELM gesamentlik en afsonderlik 'n onverhandelbare nasionale kul-turele bate vorm.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00006
Ons het ook R15 miljard begroot vir die uitgebreide openbare werke program met die doel om meer werks- en opleidingsgeleenthede te skep.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00007
Om toe te sien dat maatreëls ter verlaging van die koste van medisyne onmiddellik in werking gestel word.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00008
Dit gee hulle die kans om te vergoed vir dat wat hulle verkeerd gedoen het.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00009
Ons vier hierdie dag saam met voormalige politieke gevangenes wat ons spesiaal uitgenooi het om hier by ons aan te sluit.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00010
Ons implementeer planne om die aantal polisiemanne en -vroue oor die volgende 10 jaar met 10% te vermeerder.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00011
Daar word ook baie oor Afrikaans gepraat.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00012
Oor agt dae, op 16 Februarie, sal sy 92 jaar oud wees.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00013
Sterkte en alles van die beste vir u en vir ons land.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00014
Dit sluit nie net onderwys en kultuur-organisasies in nie.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00015
Elf jaar later is Bloemfontein se isolasie van die res van die land luisterryk beëindig met die koms van die stoomtrein.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00016
Hierdie afname is grootliks te danke aan ’n dramatiese uitbreiding van besteding op maatskaplike toelae sedert 2002.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00017
Elkeen van ons kan tot 'n beter lewe bydra.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00018
Ons is bevoorreg om hierdie jaar die einde van die eerste dekade van ons diplomatiese verhouding met China te vier.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00019
Dit het die ouderlinge van die kerk 12 jaar gevat om hom dit te leer.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00020
En omdat ons nie genoeg gespaar het nie, moes ons op korttermyn-kapitaalvloei staatmaak om die tekort sowel as ons beleggingsprogramme te finansier.
0
0
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00021
Dit is die Boland wat ons van helde in ons gemeenskappe voorsien.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00022
Dié Saamdinkberaad NALN 2000 was daarop gemik om 'n beginfase van konsultasie met 'n breë en inklusiewe gebruikerspubliek te wees.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00023
Die regering van die Wes-Kaap wil saam met u en die produsente en ander welmenende organisasies werk om u lewensomstandighede te verbeter.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00024
Ek wil ook alle landsburgers bedank vir hul deursettingsvermoë en geduld in die lig van die huidige moeilikhede.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00025
Hierdie is almal plekke wat in die genoemde tekste ter sprake kom.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00026
In haar era was sy 'n lewende legende; vandag weet bitter min egter van haar.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00027
Maar niemand behalwe onsself kan sorg dat hierdie droom verwesenlik word nie.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00028
In hierdie verband wil ons ons reëlingskomitee (OC) en ander vennote gelukwens met die uitmuntende werk wat hulle verrig.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00029
In Januarie 1981 beleef die Nuyvallei die Laingsburg-vloed wat 'n spoor van verwoesting nalaat.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00030
Die vryheidsmanifes vorm ook die basis van die Grondwet.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00031
Die nommer bevat hoofartikels en berigte uit Ons land van 3 Desember 1904 pres.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00032
Die RGN sou graag behulpsaam wees met die uitbou van die museum.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00033
Toe die verslaggewer egter later daar opdaag, wou sy nie hê dat dit gepubliseer word nie.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00034
Jaarliks word daar ongeveer R47 miljoen aan hierdie diens bestee.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00035
Ons het nog ’n ver pad om te gaan.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00036
Daar is feitlik elke dag insidente van verdrinkings of amperse verdrinkings.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00037
Schoeman aan hom gegee het, vir NALN saamgebring.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00038
Ek wil ook graag met ESKOM kan skou.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00039
Daar is egter 'n ernstige behoefte aan 'n groter orgaan skenkersbewustheid.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00040
Die beginsel van veeltaligheid is belangrik wanneer regte en dienslewering in ag geneem word.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00041
Baie families in die Wes-Kaap sonder broodwinners moet nou aangaan met hul lewens en moet probeer om vrede en berusting te vind.
0
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00042
Ons departement het die Nasionale Taalbeleidraamwerk ingestel.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00043
Voorsitter, daar is heel waarskynlik nog 'n hele aantal ander sake wat u wil opper.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00044
Die posmeester, die dorpsdokter en die skoolmeester is gewoonlik die mense wat die meeste van die dorp af weet.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00045
Die kabinet het dit goedgekeur dat die laaste pakket van Safcol, die Komatilandwoude, van ontslae geraak moet word.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00046
My oupa was die eerste Perdewedren Kommissaris in die dertigerjare.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00047
Die eerste hiervan is 'n kommersiële voertuig wat die gemeenskap van die Richtersveld betrek by hul eie ontwikkeling.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00048
Die komitee is kragtens die Wes-Kaapse Provinsiale Taalwet ingestel.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00049
Verskeie taalmonumente is landwyd opgerig.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00050
Toe Anlen die volgende oggend by NALN kom kuier het, het sy 'n klein versameling briefies saamgebring.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00051
Sy was die skryfster van 'n groot aantal kinderversies en rympies in Afrikaans, reeds vanaf die dertigerjare.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00052
Hulle is bekommerd oor ons vermoë om die demokratiese regte en die demokratiese Grondwet wat uit enorme opofferings gebore is, te beskerm.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00053
Hierdie pogings is deur ons Openbare Werke-program versterk.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00054
Hulle mag nou in die groot stede woon, maar hulle kom van die Boland.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00055
Hierdie aanbod toon hoe die belangegemeenskap NALN kan help om steeds positief oor die toekoms te bly.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00056
Dit moet gebeur deur u ekonomies selfstandig te maak deur middel van projekte soos hierdie, waarvan u deel is.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00057
Daarmee sê ek nie dat onderwys kultuurloos en karakterloos moet wees nie; dat onderwys 'n instrument tot gedwonge uniformiteit moet word nie.
0
0
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00058
Ons moet immers met ons politici ook kan skou.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00059
U kan waarlik trots wees op dit wat u vermag het om Dalrose die skool te maak wat dit is.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00060
Die plaas word verbou deur "Harmony Farming" wat 'n 50/50 vennootskap is tussen Harmony Trust en Môrester Landgoed.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00061
Hierdie onmiddellike maatreëls sal gelei word deur die beginsel van ’n teensikliese fiskale beleid.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00062
Ek wil u almal bedank vir die pragtige bydrae om te toon dat grondhervorming en bemagtiging binne landbou suksesvol kan plaasvind.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00063
Beleidsverandering moet fokus op ingrypings om werksgeleenthede vir jongmense te skep.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00064
Dit dateer reeds uit die era toe die vestiging van 'n "Vrystaatse skrywersbiblioteek" in Bloemfontein bepleit is.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00065
Hierdie party se beleid is dus duidelik.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00066
Intensiewe stappe word geneem om te verseker dat hierdie werk op skedule bly.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00067
Welcome het nog 'n idee: 'n gemeenskapsnavorsingsprojek waarvan die inkomste terugvloei na die skool.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00068
In 1961 volg nog 'n groot omwenteling: die Unie word die Republiek.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00069
Ons kapitaalinvesteringsprogram lê ten grondslag aan ons strategie vir ekonomiese herstel en groei.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00070
Dit moet egter ontwikkel word op so 'n wyse dat dit die potensiaal van hierdie mooi land ten volle kan ontsluit.
0
0
1
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00071
Ofskoon die reeks instellings wat op spontane wyse hieruit gaan ontspring nie homogeen in voor-koms, bedryfsmodel, e.d.m.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00072
Die koste van die projek beloop R615 000 per jaar.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00073
Cornelis Jacob Langenhoven is gebore in die nag tussen 12 en 13 Augustus in 1873.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00074
Dit sal die grondslag lê waarvolgens alle maatskaplike vennote plaaslike ekonomiese ontwikkeling kan bespoedig.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00075
André Thops is die alleeneienaar van die plaas Olyfkloof wat hy in 2004 gekoop het (42 ha).
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00076
Hy was lank voorsitter van die Oranjeklub en menige jongmens het hulle eerste tuiste in Kaapstad gevind in sy huis in Tamboerskloof.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00077
Die dreinering van breinkrag deur emigrasie is ooglopend uit ons eie volk se oogpunt asook streeksverband, onwenslik.
0
0
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00078
Boonop kry boere 'n vyf-jaar belastingvakansie, en word hulle vrygestel van invoerbelasting op alle landbou-insette en -toerusting.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00079
Die Europese Unie het byvoorbeeld begin met elf tale, tot op hede het dit vermeerder na 21.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00080
Ons kan nooit ons rug op hulle draai nie.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00081
Die vraag is hoe lank wil diesulkes gereed wees voordat hulle oorgaan tot die implementering van projekte.
1
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00082
Daar is nog net drie maande oor voor hierdie geskiedkundige gebeurtenis plaasvind.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00083
Dit het tot 'n verenigde staat gelei.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00084
Oral is daar bekommerde en soms beswaarde gesprekke oor wat van die Afrikaanse taal en kultuur word.
0
0
1
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00085
Hier sou die hele stroom in twee gelyke dele verdeel word tussen Boonste Besitters en Onderste Besitters.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00086
Die regstelling van historiese onewewigtigheid en marginalisering is belangrike prioriteite van die staat.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00087
Program direkteur, ek wil afsluit deur vir u te sê dat hierdie projek die Elim-gemeenskap volwaardig deel maak van landbou.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00088
Vandag is vaste belegging as persentasie van die bruto binnelandse produk - teen sowat 18,4% - op sy hoogste vlak sedert 1991.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00089
Nog baie meer is sonder elektrisiteit en sanitasie.
1
0
0
0
1
null
afr
afr_train_track_a_00090
Die beginsel is dan dat die gemeeenskaplike funksies gesamentlik met die ander kultuurgemeenskappe bestuur word.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00091
Haar oë vonkel as sy met die hand na al die geliefde, bekende karakters beduie.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00092
Denel n Bedrag van R400 miljoen is verkry deur die afsetting van bates wat nie as essensieël beskou word nie.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00093
Berna Ackerman was die skrywersgas en sou self Liesbet se verhaal aan die hand van Bloemfonteinse bakens vertel.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00094
Dit sal ons kommunikasie verbeter en ons almal sal 'n aandeel hê aan 'n Suid-Afrika wat werklik aan almal behoort.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00095
De Wet na die Boerekommando?s gegaan het om haar man te besoek.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00096
Die boerdery moet aan u 'n geleentheid bied om u totale menswees te kan uitleef.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00097
Een van die dinge wat hierdie skool so spesiaal maak is juis dat julle gekies het om hierdie geleentheid te vier.
0
0
0
1
0
null
afr
afr_train_track_a_00098
En dié kom toe op die vooraand van die 24ste in die vorm van Tobie Cronjé en Steve Hofmeyr.
0
0
0
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00099
Die ontwikkeling van nuwe programme is dus van kardinale belang.
0
0
1
0
0
null
afr
afr_train_track_a_00100
Ons sal saam met julle aan die regte deure klop om by die oplossing uit te kom.
0
0
0
1
0
null
afr